Gaga in SA

Dis ou nuus, maar nou amptelik. Lady Gaga sal later vanjaar haar Suid-Afrikaanse aanhangers vermaak.

Lady Gaga is op 30 November in die Soccer City-kompleks in Johannesburg te sien en 3 Desember in die Groenpunt-stadion in Kaapstad.

Kaartjies is vanaf môregoggend om 09:00 op Computicket.com te koop.

Sitplek-kaartjies begin by R315 en staan-kaartjies vanaf R715.

Lewer kommentaar

Leave a Reply