Gianni Sicchi / Suor Angelica

‘n Tweeluik van Puccini een-bedryf-operas, uit sy Il Trittico, uitgevoer met verfrissende nuwe vertolkings deur jong Suid-Afrikaanse reggiseurs Matthew Wild en Sandile Kamle.

Dié opgedateerde uitvoerings gee ‘n plaaslike geur aan dié Puccini werke. Met behulp van die brijante sangers van die Kaapstad Opera ensemble, sal dié onbeskaamd Suid-Afrikaanse produksie Puccini se vermoë om gehore te laat lag en huil vier.

Tot 21 April by die Kunstekaap teater.
Kaartjies wissel van R100 tot R200.

Lewer kommentaar

Leave a Reply