“Guy like Me” is ‘n weerspieëling van werklike gebeure, beproewinge en persoonlike ervarings wat delf in die ontberinge en stryd wat dit in iets moois omskep as jy die moed en nodige volharding het.

Met AJ Lix se melodie en treffende liriese rap-sangstyl word hierdie liedjie ‘n dialoog met homself, sy familie en diegene wat wil luister. Hierdie vrystelling is die eerste van vele deur hierdie Kaapse kunstenaar.

Lewer kommentaar

Leave a Reply