Volgens Heat is Justin Bieber in Suid-Afrika met vakansie. Blykbaar was dit vreemd dat daar niemand (lees jillende tienermeisies) op die lughawe was met sy aankoms nie – al is hy met vakansie.
Toemaar Justin, om jou te laat beter voel sal ons almal more ons hare vorentoe droogblaas.
