Mozart to Muyanga is ’n opdragwerk spesiaal vir die 2017 Johannesburg Internasionale Mozart Fees.

Neo Muyanga is ’n begaafde Suid-Afrikaanse komponis. Behalwe sy komposisies sluit die program ook werk in van Ludwig van Beethoven en WA Mozart.

Neo en Florian Uhlig is op klavier en speel saam met die Johannesburg Fees Orkes.

Die fees sluit af met die konsert op Sondag 5 Februarie om 15h00 by The Edge, St Mary’s School.

Lewer kommentaar

Leave a Reply