#NAF16 Caiphus Semenya

Die musieklegende Caiphus Semenya is een van die steunpilare van Suid-Afrikaanse musiek.

Hy werk kruis en dwarsoor die planeet en is die uitvoerende vervaardiger van Quincy Jones se Qradio.

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: PG
Tydsduur: 1 uur 10 minute
Kaartjies: R130
Plek: Guy Butler-teater, Grahamstad
Datum: 8 Julie 2016, 19h00

Nasionale Kunstefees 2016

Caiphus Semenya

#NAF16 Caiphus Semenya


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply