#NAF2015 Mi Casa

Wie swig dan nou nie voor ’n mengsel van urban house en jazz nie.

Eg Suid-Afrikaanse elektroniese dansmusiek.

Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R 120 & R 130
Plek: Guy Butler-teater, Monument, Grahamstad
Datum: 10 Julie 2015

Mi Casa,
Roekeloos,
19 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply