Verwag ’n groot toeloop vir dié kaartjies in Grahamstad.
Beatenberg se Indie pop het ’n magdom ondersteuners in Suid-Afrika.
Hul nuwe album, The Hanging Gardens of Beatenberg, was drie jaar in werking. Dit word in Augustus vanjaar vrygestel.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R 120 & R 130
Plek: Guy Butler-teater, Monument, Grahamstad
Datum: 8 Julie 2015
Beatenberg,
Roekeloos,
19 Mei 2015.
