Ewebeeld

Lanie besef sy is haar wettige man se gevangene en dat sy vorige twee vroue dit voor hulle dood ook was.

Haar man se afskuwelike plan met haar en die glaskunstenaar wat opdaag, word ook duidelik.

Ewebeeld / Chanette PaulLAPA, 512 p. ; sagteband. — ISBN 9780799372144

Ewebeeld,
Bettie Blom,
18 Mei 2015.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply