#NAF2015 Poems

Die Suid-Afrikaanse debuut van Poems.

’n Uitvoering met kontemporêre Poolse komposisies wat gekenmerk word deur teerheid en liefde. Die titel verwys na die gedigte wat die komponiste beïnvloed het.

Die produksie bevat ’n manlike stem, ’n klavier en videobeelde.

Met: Michal Slawecki & Joanna Wicherek
Visualisering: Michal Wicherek

Genre: Musiek
Taal: Pools
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 70 minute
Kaartjies: R 60 & R 50
Plek: Beethoven-kamer, Grahamstad
Datum: 10 – 12 Julie 2015

Poems,
Roekeloos,
17 Mei 2015.

Nasionale Kunstefees 2015

2.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply