Shortstraw is die groot naam onder die plaaslike Indie bands, met hul jongste album Youthless wat die treffersparades domineer.
Youthless is effens anders in die sin dat dit verskeie genres dek. Die groep se kenmerkende eenvoudige melodieë, aan aansteeklike ritmes en goeie lirieke is egter steeds prominent.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 1 uur 20 minute
Kaartjies: R 110 & R 120
Plek: Guy Butler-teater, Monument, Grahamstad
Datum: 11 Julie 2015
Shortstraw,
Roekeloos,
18 Mei 2015.