Die Stockhölm Jazz-orkes is een van die wêreld se voorste Big Bands.
Elke lid van die groep is ’n solis uit eie reg.
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R 120 & R 130
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 4 Julie 2015
Stockhölm Jazz Orchestra,
Roekeloos,
22 Mei 2015.
