Hierdie is ‘n program van Philip de Vos se versies in beide Afrikaans en Engels met voorlesing en sang deur die skrywer self.
Met: Philip de Vos
Genre: Voorlesing & Sang
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R50
Plek: Caritas, McGregor
Datum: 12h30, 29 Augustus 2015
Philip de Vos: Versies vir die dag en vir die nag ,
Roekeloos,
21 Augustus 2015.