Pianiste speel bo-op Tafelberg

’n Handgemaakte Shigeru Kawai-vleuelklavier is Maandagoggend uitmekaar gehaal en op die kabelkar na bo geneem en weer aanmekaargesit.

Vyftien van Suid-Afrika se beste pianiste het Woensdag die geleentheid gehad om op Tafelberg klavier te speel ter viering van Internasionale Klavierdag.

Lewer kommentaar

Leave a Reply