Die Italiaanse sanger Adriano Celentano het in die 70’s ’n lied vrygestel met onsinnige lirieke – “Prisencolinensinainciusol”. Hy het woorde opgemaak wat bedoel was om soos Amerikaanse Engels te klink. Die idee daaragter was om te bewys dat Italianers sal van enigiets hou wat net vaagweg na Engels klink. Dit was ’n treffer.

Sy medewerker was Raffaella Carrà.

https://youtu.be/_g6YxkSqL20
Prisencolinensinainciusol

Lewer kommentaar

Leave a Reply