Vuurwielspeldekussing

Leucospermum tottum

Die vuurwielspeldekussing is ’n struik wat tot 1 m hoog raak en wyd sprei. Hulle natuurlike habitat is in die Suidwes-Kaap.

Die pienk en rooi blomhofies is 100 mm in deursnee. Die blomme verskyn in die somer.

(foto: Andrew Massyn, 2006)

Lewer kommentaar

Leave a Reply