Gewilde pianis Rocco de Villiers bring ’n keur van gunstelinge, ‘n skoot Country en ‘n tikkie nostalgie:

“Liewe Hemel Liewe Aarde”, “Lucille”, “Blue eyes crying in the rain”, “Chariots of Fire”, “Anna Aeroplane”, “Music Box Dancer”, “Kortbroek Langkouse”, “Love changes everything”, “Wat om te dra agter op ’n bakkie”, “Reën kan jy nie koop nie”, “Kla1 kla2 kla3 kla4” … en ’n paar verassings. Dalk Beethoven met ’n beat.

Rocco de Villiers is Die Boer teater in Durbanville op Sondagmiddag 1 Desember om 13h30.

Kaartjies kos R175 en is beskikbaar by 021 9791911 of aanlyn by www.dieboer.com.

Lewer kommentaar

Leave a Reply