🎵

Robert Brooks en Gisela de Villiers is internasionale kunstenaars – na suksesvolle uitvoerings in Wene, Praag, Krakow en meer, is hulle op 19 April in Stellenbosch!​

Die program sluit liedere van Schubert in, asook ‘n verskeidenheid van tango’s, volksmusiek, en duette. Gisela se komposisies word ook gehoor, asook haar innoverende improvisasies. 

Drostdy Teater, Stellenbosch, 19 April, 20h15

Robert Brooks Gisela de Villiers
Robert Brooks en Gisela de Villiers

Lewer kommentaar

Leave a Reply