Bekroonde Suid-Afrikaanse sanger-liedjieskrywer Carlissa is opgewonde om die vrystelling van haar nuutste enkelsnit, “Spookasem Sonop,” aan te kondig. Hierdie pragtig vervaardigde liedjie vang die essensie van vrede en inspirasie in die eenvoud van ‘n sonsopkoms vas en beklemtoon die belangrikheid van geestelike refleksie te midde van ons besige lewens.