`n Piekniekkonsert met die R&B-groep The Rockets op die Taalmonument se grasperk.
Bring jou eie piekniekmandjie of bestel by tel. 021 863 2800.
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R70 & R20 vir kinders onder 13 jaar
Tydsduur: 150 minute (met 30 minute pouse)
Plek: Taalmonument, Paarl
Datum: 29 Januarie 2016 – 19:30
The Rockets Piekniekkonsert,
Roekeloos,
14 Oktober 2015.