Die vierde jaarlikse Tribute Fest vind op Dinsdag 26 Desember by Hillcrest Quarry naby Durbanville plaas.
Die program bestaan uit 12 ure se uitstekende musiek om hulde te bring aan van die grootste musikale legendes van alle tye. Die groepe en musikante wat gaan optree om onder andere Elvis, Neil Diamond, ZZTop, Depeche Mode, Joe Cocker om net `n paar te noem, se bekende liedjies uit te voer is: is Mark Haze, Patrick Canovi se “Kiss the Sky Show band”, Music for the Masses, Johan Liebenberg Band, The Rivertones, Ramaine Barreiro-Lloyd, James Marais en vele meer.
Die program:
13:00 Elvis (James Marais)
14:00 Neil Diamond (Johan Liebenberg)
15:00 Outrageous Stars (Patrick Canovi’s “Kiss the Sky” Show Band.)
Amy Winehouse
Jimi Hendrix
Janis Joplin
Alice Cooper
16:00 Bob Marley (The Rivertones)
17:00 Tina Turner (Ramaine Barreiro-Lloyd)
18:00 Joe Cocker. (Patrick Canovi se “Kiss the Sky Show Band.”)
19:00 Depeche Mode (Music 4 the Masses)
20:00 Uriah Heep/Deep Purple ((Patrick Canovi’s “Kiss the Sky Show Band.”)
21:00 Bon Jovi (Mark Haze)
22:00 ZZ Top (The launch of a surprise new act)
22:40. Guns n Roses (Patrick Canovi’s “Kiss the Sky Show Band”.)
Kaartjies by Computicket: R180 en gratis vir kinders onder 12.
Hekke maak 12h00 oop en die konsert begin 13h00. Groot verhoog / kosstalletjies / kroeg / speletjies vir die kinders.
Plek: Hillcrest Quarry, M13 Tygerberg Vallei pad, Durbanville.

