Twenty Seven

Sy is bekend vir haar kitaarspel en die integriteit van haar musiek. Haar genre, “fractured folk”. In Twenty Seven speel sy musiek van kunstenaars van die oorspronklike 27 Club.

Andra is 13 April by die Atterbury-teater om 19h00. Kaartjies kos R127.00. Bespreek by Computicket.

Andra
Andra

Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply