Vandag se Google Doodle

Vandag se Google Doodle (die logo op hul soekblaaie) vier die 78ste verjaarsdag van die musikale pionier Robert Moog. Die Doodle is ‘n Moog sintetiseerder en die allerbeste; jy kan dit bespeel.

Probeer by Google

Lewer kommentaar

Leave a Reply