Drie lesers kan elkeen ‘n dubbelkaartjie wen na Kersfees Skouspel in die Grand Arena by GrandWest op Saterdag, 14 Desember 2019 om 20:00, of by die Sun Arena @ Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA KERSFEES ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS KERSFEES KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.
Vanjaar se Kersfees Skouspel word by die Grand Arena van GrandWest in Kaapstad op Saterdag, 14 Desember om 20:00 aangebied en keer daarna terug na die Sun Arena, Time Square in Pretoria op Maandag, 16 Desember om 15:00.
Lees meer by Kersfees Skouspel vanjaar in Kaapstad en Pretoria
