Een leser/luisteraar kan toegang wen tot Goue Oues met Alwyn Oberholster se aanlynvertoning op Sondag, 31 Mei 2020 om 17:00. Om deel te neem aan Roekeloos.co.za en Lefra se kompetisie, kan jy die volgende na 33000 SMS: LEFRA ALWYN ROEKELOOS, dan JOU NAAM EN VAN en dan JOU STAD OF DORP. Dieselfde inligting kan ook per epos gestuur word aan wen@lefra.com met LEFRA & ROEKELOOS ALWYN KOMPETISIE as onderwerp. Wenners sal telefonies gekontak word en die beslissing van die Redakteur is finaal. SMS’e kos R1,50 elk.

