Sy stel binnekort haar volgende album, Zoid Afrika, bekend. Vir ‘n voorskou en ‘n paar love songs moet jy nou reeds jou plek bespreek vir Valentynsdag by Die Boer in Durbanville.
Henry Steele slaan die kitaar saam met Karen Zoid.
R125.00 ‘n kaartjie.
021 979 1911 / 083 406 0111

