Jerusalem-artisjokke

Helianthus tuberosus

Die Jerusalem-artisjok is glad nie verwant aan die gewone artisjok nie, maar aan sonneblomme. Die plant kan tot meer as 2 meter hoog word en het groot blare.

Die grond moet verryk word met kompos, mis en superfosfaat. Jy plant en behandel dit soos aartappels. Dit is ook knolle wat elke jaar geplant moet word.

Die plante het min aandag nodig, net onkruid moet van tyd tot tyd verwyder word.

Lewer kommentaar

Leave a Reply