Dekriet / Dakriet / Olifantsriet

Chondropetalum tectorum

Dekriet behoort aan ’n genus wat in polle groei uit ondergrondse wortelstokke. Dit is inheems aan die Suidwes-Kaap en die stingels word as dekriette gebruik.

Die plant se stele dra bruin bloeiwyses in die herfs.

(foto: Andrew Massyn)

Lewer kommentaar

Leave a Reply