Masturbasie is die stimulering van die geslagsdele met jou hand. Meeste mans en vrouens masturbeer op een of ander stadium van hul lewens. Kinders kan al op ´n ouderdom van twee jaar begin masturbeer. Tydens die tienerjare is daar ´n toename in masturbasie. Tienerseuns masturbeer gemiddeld drie keer per week en meisies een keer per maand. Mans masturbeer oor die algemeen meer as vrouens. Dit word toegeskryf aan die verskil in anatomie. Vrouens moet hulle liggame verken voor hul regtig kan begin masturbeer, terwyl mans net hul hand hoef uit te steek en vat.
Masturbasie dien normaalweg as ´n uitlaatklep vir opgeboude seksuele spanning, maar kan oor die algemeen stres verlig. Dit is ook ´n goeie teenfoeter vir slaaploosheid. Verder kan dit ook gebruik word as terapie vir mans en vrouens wat moeilik ´n orgasme bereik. Masturbasie is egter nie bloot ´n plaasvervanger vir seks nie, dit is seks. Dit hoef egter nie altyd alleen beoefen te word nie, want dit is ´n goeie manier vir bedmaats om mekaar se liggame te verken.
Ek is ´n jong man. 21 jaar oud! Ek wil net graag weet wat ek kan doen sodat ek meer kom as ek draadtrek? Ek kom wel maar nie eers ´n sekonde nie dan is dit oor en klaar!
Ek is nie seker hoe ek die woordjie “meer” moet vertolk nie.
Indien jy bekommerd is oor die hoeveelheid vloeistof wat jy ejakuleer, dan moet jy jou dokter gaan spreek en uitvind of alles in orde is. Die normale hoeveelheid is so ± 3cc.
Indien jy bekommerd is oor die tydsduur van een ejakulasie kan ek jou gerusstel dat dit normaalweg nie baie lank duur nie. Weereens, indien jy voel iets skort, gaan spreek jou dokter.
Die beste masturbasie episodes wat ek gereeld ondervind is wanneer my vrou my skommel.Sy is al so goed daarmee dat ek behoorlik kreun en pleit dat sy my moet laat kom..maar sy mergel my behoorlik.Sy doen ulta-stadige skommel gevolg deur baie vinnig teryl sy terselfdetyd my ballas vryf en net voor ek kom verander sy tegniek en keer dat ek kom.LEKKER…ek ontvang hierdie lekkerny ten minste 2 keer per maand en sy gebruik selfs room ens. om alles te kroon.
Ek is n 47jarige geskeide vrou. Ek het nie n partner, en moet maar myself help. Soms voel dit asof my libido bitjie laag is. Wat kan ek gebruik om dit aan te help. Wat moet ek doen om vinniger klimaks te bereik.
Hallo 47 jarige geskeide seksueel-gefrustreerde vrou. Jou probleem is juis dat jy vinniger klimaks wil bereik. As jy meer tyd aan seks en voorbereiding tot seks spandeer dan sal jou libido ook toeneem. Ek stel voor dat jy http://www.imagefap.com besoek en vir jouself gratis 'n adres daar open. Plaas 'n paar nie-identifiseerbare naak en erotiese fotos van jouself daarop. Kyk wat die reaksie is. Jy sal aangenaam verras wees. Wereldwyd sal jy mans se positiewe en jagse reaksie op jou fotos trek. Hoe erotieser hoe wilder. Dit sal eendersyds jou selfvertroue in jou seksuele persona herstel, tweedens sal die reaksie op jou as seksuele wese jou libido laat opwarm en derdens – jy kan op jou tyd en vir so lank as jy wil fotos kyk, jou blog skryf, fotos uitruil, reageer op die ouens se kommentaar en deurentyd met jouself speel. Laat weet my as jy my raad volg – ek sal graag kom inloer. Uther utherpendragon55@yahoo.com
Wat is die statistiek oor draadtrek? Ek is seker ons is die beste.
Masturbasie is die stimulering van die geslagsdele met jou hand. Meeste mans en vrouens masturbeer op een of ander stadium van hul lewens. Kinders kan al op ´n ouderdom van twee jaar begin masturbeer. Tydens die tienerjare is daar ´n toename in masturbasie. Tienerseuns masturbeer gemiddeld drie keer per week en meisies een keer per maand. Mans masturbeer oor die algemeen meer as vrouens. Dit word toegeskryf aan die verskil in anatomie. Vrouens moet hulle liggame verken voor hul regtig kan begin masturbeer, terwyl mans net hul hand hoef uit te steek en vat.
Masturbasie dien normaalweg as ´n uitlaatklep vir opgeboude seksuele spanning, maar kan oor die algemeen stres verlig. Dit is ook ´n goeie teenfoeter vir slaaploosheid. Verder kan dit ook gebruik word as terapie vir mans en vrouens wat moeilik ´n orgasme bereik. Masturbasie is egter nie bloot ´n plaasvervanger vir seks nie, dit is seks. Dit hoef egter nie altyd alleen beoefen te word nie, want dit is ´n goeie manier vir bedmaats om mekaar se liggame te verken.
Ek is ´n jong man. 21 jaar oud!
Ek wil net graag weet wat ek kan doen sodat ek meer kom as ek draadtrek? Ek kom wel maar nie eers ´n sekonde nie dan is dit oor en klaar!
Ek is nie seker hoe ek die woordjie “meer” moet vertolk nie.
Indien jy bekommerd is oor die hoeveelheid vloeistof wat jy ejakuleer, dan moet jy jou dokter gaan spreek en uitvind of alles in orde is. Die normale hoeveelheid is so ± 3cc.
Indien jy bekommerd is oor die tydsduur van een ejakulasie kan ek jou gerusstel dat dit normaalweg nie baie lank duur nie. Weereens, indien jy voel iets skort, gaan spreek jou dokter.
As jy tenminste 5 keer perweek masterbeer dan verminder jou kanse vir prostaat kanker met 33%.
Die beste masturbasie episodes wat ek gereeld ondervind is wanneer my vrou my skommel.Sy is al so goed daarmee dat ek behoorlik kreun en pleit dat sy my moet laat kom..maar sy mergel my behoorlik.Sy doen ulta-stadige skommel gevolg deur baie vinnig teryl sy terselfdetyd my ballas vryf en net voor ek kom verander sy tegniek en keer dat ek kom.LEKKER…ek ontvang hierdie lekkerny ten minste 2 keer per maand en sy gebruik selfs room ens. om alles te kroon.
Ek is n 47jarige geskeide vrou. Ek het nie n partner, en moet maar myself help. Soms voel dit asof my libido bitjie laag is. Wat kan ek gebruik om dit aan te help. Wat moet ek doen om vinniger klimaks te bereik.
Hallo 47 jarige geskeide seksueel-gefrustreerde vrou. Jou probleem is juis dat jy vinniger klimaks wil bereik. As jy meer tyd aan seks en voorbereiding tot seks spandeer dan sal jou libido ook toeneem. Ek stel voor dat jy http://www.imagefap.com besoek en vir jouself gratis 'n adres daar open. Plaas 'n paar nie-identifiseerbare naak en erotiese fotos van jouself daarop. Kyk wat die reaksie is. Jy sal aangenaam verras wees. Wereldwyd sal jy mans se positiewe en jagse reaksie op jou fotos trek. Hoe erotieser hoe wilder. Dit sal eendersyds jou selfvertroue in jou seksuele persona herstel, tweedens sal die reaksie op jou as seksuele wese jou libido laat opwarm en derdens – jy kan op jou tyd en vir so lank as jy wil fotos kyk, jou blog skryf, fotos uitruil, reageer op die ouens se kommentaar en deurentyd met jouself speel.
Laat weet my as jy my raad volg – ek sal graag kom inloer.
Uther
utherpendragon55@yahoo.com
Met ouderdom vind ek tog masturbasie word net al beter, seks word so min aangebied dat ek eerder alleen speel.
Masturbasie bly maar lekker, ek speel graag met 'n tuisgemaakte vibrator. Ek is net bang my vrou kry dit.