Vrouens (en mans) is veronderstel om publiese hare te hê. Dit is om feromone in vas te vang wat belangrik vir die chemiese stimulasie van die limbiese stelsel via die vomeronasale orgaan is.
Haarloosheid herinner aan kinderlikheid. Vrouens draai my aan en nie kinders nie. Mense wat skeer smeer waarskynlik ook allerlei reukafweermiddels en parfume aan, wat nog verder die natuurlike reuke en feromone verdoesel.
Daar is egter talle mans wat van poeshare hou. Daar is weinige ervaring so prikkelend soos om die eerste keer jou hand voor in haar broekie in te druk, en eers jou vingers deur die krulle van haar growwe pubiese hare te druk, en dan – tussinin haar nat poeslippe te ontdek, Die kontrasterende sensasie van droog, grof en draderig na slymerig en rubberig is te veel om in woorde uit te druk.
Daarbenewens is dit eroties-skokkend as die vrou in fleurige pienk en pastel, of selfs room, grys en formeel, haar bene oopmaak om haar stomende harige nes met rooi-pers ooppeulende poeslippe te vertoon. O wonder – die delikate verfyndheid teenoor die smeulende sletterigheid!
Dan is daar nog die bykomende stimulasie van pubiese hare wat om ‘n broekie of bikini se rand uitsteek – ‘n herinnering aan die belofte van vroulikheid daaronder. Beste nog is die asembenewende spektakel van ‘n ongeskeerde vrou in ‘n G-string. As ‘n vrou met ‘n G-sring vooroorbuk en ek sien die toutjie oor haar harige hol span, en die hare (en verkieslik poeslippe) by die voorflappie uitpeul, dan moet ek haar net daar en dan bestyg en penetreer.
bydrae: Uther Pendragon
Vir mediese raad oor jou sekslewe en gesondheid besoek www.boererate.com.
Die belangrikste een is seker dat dit baie gesonder is. Dit is ook so dat baie mans en vroue nie van orale seks hou nie omdat die hare hulle afsit. Onthou om haar te sê dat hoewel dit jeuk die gejeuk na 'n tyd ophou indien sy dit gereeld doen. Sy moet vir eers die gejeuk probeer ignoreer en kyk of sy van die nuwe voorkoms hou.
'n Waks is nie die enigste manier nie. Sy kan die hare skeer, maar moet nie jou skeerroom hiervoor gebruik nie. Daar is spesiale rome waarmee vroue moet skeer en sy moet die regte een vir haar veltipe kies.
Ook nie jou lemmetjie nie. Hiervoor gebruik mens elke keer 'n nuwe skeermeslem.
Die lang hare kan sy afknip met 'n skertjie en dit opvolg met 'n warm bad. Dan volg die groot skeer gevolg deur nog 'n warm bad. Dit help om die area gereeld in te vryf met baba-olie – of jy kan aanbied om dit vir haar te doen.
Sy moet dit nie die eerste keer te glad probeer skeer nie. Die area moet eers gewoond raak daaraan en sy moet haar tegniek regkry. Aanvanklik is dit goed om dit elke tweede dag te doen om die gejeuk te vermy en 'n goeie tegniek te ontwikkel.
BAIE BELANGRIK: Beginners moet baie versigtig wees en stadig werk! Doen dit wanneer jy baie tyd het.
Die hare op ons geslagsdele dien nie meer 'n doel nie. Die dae dat ons aan 'n vrou se hare ruik om te kyk of sy reg is vir seks is lankal verby.
Maar as sy nie haar hare wil verwyder nie moet jy dit so aanvaar. Sy mag dalk voel jy aanvaar haar nie soos sy is nie of dalk skep jy die indruk dat haar geslagsdele nie aantreklik is nie. Jy kan altyd voorstel dat sy vir eers net 'n korter styl probeer, dalk oortuig dit haar om later haarloos te raak.
Ek het die artikel gelees oor mans wat moet skeer op anderplekke as die baard. Ek wil graag weet of daar enige voorstelle is. My vrou wil nie graag haar skaam hare skeer nie aangesien sy reken dit juik wanneer die hare weer uitkom. Sy is ook toe gegooi met die skaam hare en dit moet party maal oop getrek word sodat ek kan toegang kry, Dit maak orale seks vir my redelik moeilik. Ek het al gedink om haar te pamperlang by die manikeur en pedikeur plekke en dat hulle vir haar dan ook n bekini waks gee maar sy se die waks is te seer en stel dus nie belang nie. Laat weet asseblief van voorstelle
Weet jy mr daar is niks lekkerder as jou maat jou skeer nie. En dit maak jou hiper jags. Se vir haar jy sal haar skeer. Sy kan jou ook skeer. As jy wil. Dit kan later n inding raak. Dan is jul altyd happy. We'll dit is maaar net wat ek al beleef ht. So try gerus.
Is da iets wat die vrou kan aansmeer v die gejeuk ek ht al gehoor hulle se conditioner werk weet j dalk van enige iets????
Die conditioner klink nie na 'n goeie idee nie! Probeer 'n gewone reuklose room met 'n waterbasis.