Britte met rooi gesigte oor horlosie Net ’n paar uur nadat dit met ’n groot fanfare aan die wêreld bekendgestel is, het Londen se Olimpiese horlosie gaan staan.