Britte met rooi gesigte oor horlosie

Net ’n paar uur nadat dit met ’n groot fanfare aan die wêreld bekendgestel is, het Londen se Olimpiese horlosie gaan staan.

Die horlosie staan in Trafalgar Square en tel die dae af na die 2012 Olimpiese Spele.

Lewer kommentaar

Leave a Reply