Indeks van digters citrus Ek breek jou oop elke dag Ek skil die jare af en jy bloei oranje Jy bevlek my vingers taai soos ek in jou vlees grawe Nadenkend swerf jy na my lippe afwagtend oop asem ek jou geur in voor ek jou tussen my tande glip Jy bars oop in my …
