Gedigte van Andriet van Niekerk

Indeks van digters ongetiteld eers was daar die stilte talmend? bewusteloos die water in die aardkors het die see geruisloos volgetap toe, die laaste maand in herfs het een uur oopgebreek woes en onbeheersd ‘n mengsel tussen sand en mis en alles rondom vis en voel was modder die nag het die skaduwees tien grade […]