Twee Klein Oseane bring drie geliefde stemme van die Afrikaanse musiekbedryf saam op een verhoog.
Sleutelwoord Argiewe:Andriette
“Ek moes dit gesê het” – Andriette
Die bekroonde Suid-Afrikaanse kunstenaar, Andriette, het onlangs haar nuwe enkelsnit “Ek moes dit gesê het” vrygestel.
Andriette Norman met Mark Haze en Michael Trollip
Andriette deel die verhoog met Mark Haze op kitaar en Michael Trollip op klavier.
