Die nag word al swarter
van donkerte drink –
donkerte deur my geskink
My potlood kots gillend
die lood uit sy lyf –
loodkrete deur my geskryf
Die nag word al swarter
van donkerte drink –
donkerte deur my geskink
My potlood kots gillend
die lood uit sy lyf –
loodkrete deur my geskryf