Die verhaal van ARD Matthews en Tanya van Graan word gedefinieer deur die noodlot, gedeelde kreatiewe denke en `n diep verbintenis met mekaar. ARD Matthews, `n ikoniese figuur in Suid-Afrikaanse musiek met `n nalatenskap wat oor dekades strek, en Tanya van Graan, `n bekende aktrise wie se vertolking in die huidige MNET trefferreeks Summertide, die publiek se verbeelding aangegryp het, is meer as `n kragpaar, hulle is ook artistieke vennote wat `n betekenisvolle verbintenis in mekaar gevind het.
Sleutelwoord Argiewe:Ard Matthews
Louise Carver en Ard Matthews saam op die verhoog
Louise Carver en Ard Matthews tree al vir baie jare op en word gesien as twee legendes in die Suid-Afrikaanse musieklandskap.
