Plofstofdemonstrasie in Bloemfontein beseer skoolmeisies Vier skoolmeisies is beseer tydens ‘n plofstof-demonstrasie wat deur die plaaslike polisiemag by hulle skool aangebied is.