iPod vir BMW’s BMW het ‘n nuwe BMW-raakvlak bekend gestel vir iPod. Die nuwe stelsel integreer die iPod met die nuwe generasie BMW modelle.