Annelise het destyds skaamteloos alle grense van betaamlikheid oortree en in die proses die Afrikanervrou se seksualiteit en seks in die Afrikaanse samelewing in die algemeen oopgeskryf.