Gedigte van Corné van Wyk ek soek jou in die môre en in die laatmiddag son ek bêre jou onder my kopkussing sodat ek naby jou kan droom