Gedigte van Daniëllé van der Merwe Hy’s maar net ‘n paloeka op die plaaspad. Kaal voete verdrink is stof Sy klere vuil en voorkop natgesweet.