Lanklaas het een nuusbrokkie soveel keer van gedaante verwissel soos die rondom Dave Patterson, die eerste Suid-Afrikaanse wênner op Who Wants To Be A Millionaire, toe hy onlangs in sy Johannesburgse hotelkamer bewusteloos gevind is.