Nog a nuwe jaar sonder jou,
Waar’s die dae wat jy my in jou arms vou,
Baie dae, weke en maande gaan verby
Die verlange a.g.v. jou dood laat my nog ly.
Nog a nuwe jaar sonder jou,
Waar’s die dae wat jy my in jou arms vou,
Baie dae, weke en maande gaan verby
Die verlange a.g.v. jou dood laat my nog ly.