Daar is geen traan in hierdie oog nie, geen hartseer in die lug nie.
Sleutelwoord Argiewe:Düvlen
Brood, melk en ‘n spuitnaald
‘n Plaasgesmeerde botterbroodjie teen ‘n gewigtige dertig gram – ‘n onnosele blik in die toekomstige vadermoord, deur die wit van my glas melk.
Ojo del Demonio
Hoe sal jy my sien? My oë begin statig brand van die koue, die winter is alweer stadig maar seker oppad om my lewe om te kul.
Blou vergif
My oë, gevul met ‘n diep donker staar in die verte oor velde van niet – waar wolke die skynbare skeiding lek-lek van hemelblou wat die hoogte in op roep na daardie einste een waarvoor ek wag.
