Die Oog is ’n bonatuurlike riller gemeng met ’n goeie dosis tong-in-die-kies humor, ’n tikkie geskiedenis, ’n titseltjie romanse, ’n knippie filosofie en ’n sterk geur van misterie … ’n donker avontuurverhaal vol goedige, doodernstige draakstekery.