Gemummifiseerde Barbies Volgens kunstenaar EV Day lewer die Barbies kommentaar op die Westerse beskawing se obsessie met die bewaring van skoonheid.