Evelyn Bencicova se fotografie fokus op die konseptuele en die visuele. In haar reeks Ecce Homo wys sy vir ons naak en gesiglose liggame wat in vreemde posisies verskyn.