Mark Esterhuysen, nou voormalige omroeper by Eyewitness News, is afgedank, nadat hy sy griewe luid verkondig het in ‘n berekende uitbarsting, terwyl hy die nuus moes lees.