Fanus Pienaar is terug met ’n splinternuwe enkelsnit, “Vat Haar Bietjie Plaas Toe” — ’n vrolike, kitaar-gedrewe Afrikaanse country-pop-rock liedjie wat met hope sokkie-energie, humor en hart kom wys dat plaaslewe nie net uit sonsondergange, koffiebekers op die stoep en ’n Hilux in die lande bestaan nie.
Sleutelwoord Argiewe:Fanus Pienaar
Knieë raak lam vir ’n meisie met ’n John Deere hoed
Fanus Pienaar, bekend vir sy rasper stem en kitaarspel, het ’n nuwe liedjie uitgereik wat almal se harte aan die brand steek.
